Vrye WeekbladVrye Weekblad was a groundbreaking progressive, anti-apartheid Afrikaans national weekly newspaper that was launched in November 1988 and forced to close in February 1994. The paper was driven into bankruptcy by the legal costs of defending its charge that South African Police General Lothar Neethling had supplied poison to security police to kill activists.

Vrye Weekblad Vrye Weekblad Vrye Weekblad RSS

  • Kom ons vat daai Afrikaner-hand
    on April 22, 2024 at 2:30 am

    TikTok kap terug oor die dreigende Amerikaanse verbod, en ander dinge wat jy vandag wil weet.

  • Die ‘Afrikaner Verklaring’ – vát daai hand
    on April 22, 2024 at 2:20 am

    Ek is 'n Afrikaner, so gebore en so gelaat staan. Ek is net nie 'n Afrikanernasionalis nie.

  • Die blywende misterie van die onderbewussyn
    on April 21, 2024 at 2:30 am

    Slaap en drome vorm 'n groot deel van ons bestaan, maar ons verstaan die nagtelike woelinge in ons koppe nog steeds nie ten volle nie

  • Ek waai nie vir jou nie, ek is besig om te verdrink!
    on April 20, 2024 at 2:30 am

    Ons boekeredakteur gryp na antidote teen angstigheid, kyk na Vrye Tyd en Boeke se aanbiedings, en sien uit na die tweede VWB-Cullinan-boekefees.

  • In vandag se uitgawe:
    on April 19, 2024 at 3:05 am

    * 15 + 6 vrae aan Piet Croucamp * Stroom-kyk, ’n kunskompas en ’n nier-spesialis se hartsmusiek * ’n Boekeslet en kardemom

  • In today’s edition:
    on April 19, 2024 at 3:05 am

    * 15 + 6 questions for Piet Croucamp * Herman Lategan on Durban’s Lady in White * Look, listen and luxuriate

  • 19 April 2024
    on April 19, 2024 at 3:00 am

    Kliek op 'LEES UITGAWE' om alle artikels in die jongste uitgawe te sien of kry die hoogtepunte hier onder.

  • April 19 2024
    on April 19, 2024 at 3:00 am

    Click on 'READ EDITION' to see all the articles in the latest issue or find the highlights below.

  • Poedelkaal Bangjan in die Ring van Vuur
    on April 19, 2024 at 2:30 am

    'n Suid-Afrikaner wat in Taipei woon, moes kruip en koes toe 'n aardbewing van 7. 2 op die Richterskaal toeslaan.